Drie (sport)

Shaun Perry druk 'n drie vir Engeland teen die All Blacks

'n Drie (of doel) is een van die belangrikste maniere waarop punte in rugby aangeteken word. 'n Drie word aangeteken wanneer 'n speler die bal in sy teenstanders se doelgebied druk (teen die grond met sy hande of ander liggaamsdeel).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search